Contact Rene Jordaan
011 396 3316/7
Pomona, Kempton Park
Visit Website

Voorskool | Laerskool | Hoërskool
Gr RR – Gr 12

Waarom is ORA die skool vir jou?

· Christelike akademies gefokusde onderrig

· Afrikanerkultuur

· Professionaliteit is deel van ons optrede

· Maksimum 16 leerders per klas

· Naskoolfasiliteite

· Studie- en huiswerkklas

· 100% Matriekslaagsyfer

· Leerders kry individuele aandag

Missie

Om ‘n top Afrikaanse privaatskool te wees met suiwer Christelike-en kultuurbeginsels, wat die individualiteit van leerders erken en bevorder.

Visie

Om die Christelike geloof, waardes en norme te handhaaf en ‘n Christelike geloof te beoefen.
Om die Afrikaanse taal te handhaaf as amptelike voertaal.
Om die karakter en etos van die Skool te behou en uit te bou.
Om die standaard van onderrig en opleiding van leerlinge op hoogstaande vlak te handhaaf.
Om die leuse van die Skool na te volg.
This Ad has been viewed 3501 times.

Show Private Schools. We show private schools detail from all over South Africa because you need to find the best school for your child. We include the telephone number as well as when available the website link.

The South African Schools Act (SASA) of 1996 established a national schooling system and recognised two categories of schools: public and independent. Public schools are state controlled and independent schools are privately governed. All private schools were included into the independent school category.


Welcome to Private-Schools.co.za – Looking for a Private School in South Africa? You are on the right site. Browse by Province below or Search for an Independent School by name.